Subscribe by Email

Zuma betoon eer aan Mandoza

mandozaPresident Jacob Zuma sê die dood van die musieklegende Mandoza is ‘n groot verlies vir die land. Die kunstenaar, wie se regte naam Mduduzi Tshabalala was, is gister op 38 aan kanker oorlede nadat hy asemhalingsprobleme ontwikkel het. Zuma sê die land het een van sy pioniers verloor wie se musiek die harte van jonk en oud en swart en wit geraak het.