Subscribe by Email

Zille rol moue op in Potch

Helen Zille, DA-leier, het self agter die stuur van ’n laaigraaf ingeskuif en vullis verwyder as teken van die tasbare verskil wat DA-bewind in Potchefstroom se Tlokwe-munisipaliteit maak. …read more