Subscribe by Email

Zane Kirchner geopereer, ses weke uit aksie

Ná ’n Australasiese Superrugby-toer wat menige senior speler geëis het, het die Bulle vanmiddag die tyding gekry dat hul heelagter, Zane Kirchner, vandag geopereer moet word en vir minstens ses weke nie sal kan speel nie. Lees Verder
Via: Sport