Subscribe by Email

WP moet Nuweland los, sê Andrews

Die WP-Rugbyunie sal emosie opsy moet sit en Nuweland vir die Kaapstad-stadion verruil. Dis die mening van die voormalige Springbok- en WP-stut Eddie Andrews, deesdae ‘n stadsamptenaar. Hy glo die skuif kan verligting bring vir WP se benarde finansiële situasie.  eNCAeNUUS

One Response to WP moet Nuweland los, sê Andrews

  1. Louis

    November 15, 2016 at 7:33 pm

    Laat Morne du Plessis betaal vir die Wit Olifant wat julle in Groenpunt gebou het, hy was immers die dryfveer agter dit. En jou opinie, as stadsamptenaar, is slegs in belanfg van die Stad, en nie in belang van WP Rugby nie, en is dus van nul en gener waarde.

    Ek reken jy was maar ‘n k@k rugbyspeler as jy nie die volgende goed verstaan nie :

    Nuweland IS die WP.

    Gaan speel maar julle sokker in die Wit Olifant, of sê vir die massas hulle kan dit gratis kom afbreek vir hul eie laekoste behuising — dan kan iets goeds dalk uit die Wit Olifant kom.