Subscribe by Email

Woods blink uit wyl Rory struikel

Ja, daar was 3 brouhoue op Tiger Woods se telkaart ná die eerste ronde van die Cadillac-gholftoernooi, maar daar was ook 9 voëltjies, danksy net 23 sethoue – en as beloning daarvoor ’n aandeel aan die voortou. …read more
Via: Sport