Subscribe by Email

Wolwerivier het genoeg gehad

Inwoners van Wolwerivier buite Kaapstad sê dis hoogtyd dat die plaaslike regering behoorlike behuising aan mense verskaf, eerder as om nóg meer mense soontoe te verskuif. ‘n Groep inwoners van Woodstock in die Moederstad gaan moontlik binnekort deur ‘n privaat eiendomsontwikkelaar van die grond afgesit word. En die Stad Kaapstad beplan om hulle in Wolweriver te hervestig. Maar dié plan ontlok teenkanting van albei groepe.  eNCAeNUUS