Subscribe by Email

Wits hou ‘n referendum oor die hervatting van lesings

habib-600x416-1Die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg hou tans ‘n anonieme referendum om te besluit of lesings hervant kan word. Die instelling is vroeër gesluit weens gewelddadige betogings oor ‘n verhoging in fooie. ‘n Groep studenteleiers het die referendum gister in die Suid-Gautengse Hooggeregshof uitgedaag en gesê dit is onregverdig en ondeursigtig, maar die hof het ten gunste van die universiteit beslis.