Subscribe by Email

Winnie: Lyfwag ontken hy jaag

“Who the f*ck do you think you are?”
So het Winnie Madikizela-Mandela glo aan ao. Jannie Odendaal en konst. Abel Twala gevra toe hulle op 30 Desember 2010 die motor afgetrek het waarin sy met haar twee lyfwagte op die M1-noord gery het. Lees Verder
Via: Suid Afrika