Subscribe by Email

Winkel geplunder en kitsbank verniel

atmGewelddadige betogings het in dele van Dube in Soweto uitgebreek waar inwoners ‘n winkel geplunder en ‘n kitsbank verniel het. Hulle sê hulle is al dae lank sonder elektrisiteit. Die Gautengse polisie hou die toestand dop. In Ekangala oos van Pretoria is vyftien mense intusen in hegtenis geneem nadat inwoners gedreig het om ‘n polisiestasie en voertuie aan die brand te steek.

One Response to Winkel geplunder en kitsbank verniel

  1. Dimitri Boer

    Junie 20, 2016 at 5:25 pm

    Onnosele goed . Hulle breek hulle eie goed in hulle eie stad af. Ook maar lekker dom ne.