Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Wetenskap

Voornemende ingenieurs wys hul slag

Ingenieurswese-studente aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, het gewys wat in hulle steek. Hulle moet in hulle finale jaar met innoverende, maar bruikbare praktiese projekte vorendag kom.  eNCAeNUUS…

Ruimtetuig vlieg vas teen Komeet

Ruimtetuig vlieg vas teen Komeet

Die Rosetta ruimtetuig het sy historiese sending beëindig deur in die komeet vas te vlieg wat hy die afgelope twee jaar bestudeer het. Daar was trane en blydskap by die…

Rand Water gebruik navorsing van NWU-doktorsgraadstudent

Rand Water gebruik navorsing van NWU-doktorsgraadstudent

Suid-Afrikaners in die opvangsgebied van Rand Water kan uitsien na drinkwater van ‘n hoër gehalte wat nie nadelig hul gesondheid is nie, danksy navorsing van ‘n doktorale student van die…

Mobile World Congress 2015: Wat ons verwag om te sien

Mobile World Congress 2015: Wat ons verwag om te sien

Mobile World Congress 2015 will take place 2-5 March 2015. The event will once again take place at Fira Gran Via in Barcelona, Spain. We are pleased to bring several…

Projek CARS, ‘n next-gen simulator

Ons het ‘n blik op geneem Projek CARS, ‘n next-gen simulator wat sal wees kom in SA deur uitgewer Namco Bandai en plaaslike verspreider Megarom Interaktiewe, maar dit was af…

Tot agt miljoen ton plastiek word jaarliks in die see gestort

Tot agt  miljoen ton plastiek word jaarliks in die see gestort

Tot agt  miljoen ton plastiek word jaarliks in die see gestort en dit  het die laaste paar dekades daartoe gelei dat minstens 44 -duisend seediere in gemors verstrengel geraak het…

Paranormal Research Investigators of Pretoria – P.R.I.P

Paranormal Research Investigators of Pretoria – P.R.I.P

P.R.I.P started on 24 July 2013 by the Founder Albert Visser and Co-Founder Charmaine Roos and since then we become one of the biggest Paranormal Groups in S.A with a Facebook…

Curiosity maak groot ontdekking

Curiosity maak groot ontdekking

Berig uit die Vryburger Curiosity, die robot-ruimtetuig van Nasa, wat op Mars besig is om inligting te versamel, het glo organiese materiaal raak geboor toe dit in ’n stuk rots…

Nuwe garnaal-spesie by Valsbaai ontdek

Nuwe garnaal-spesie by Valsbaai ontdek

’n Nuwe garnaal-spesie met prominente geringde ogies is aan die Suid-Afrikaanse kus by Valsbaai ontdek. Die klein garnaaltjie is net 10 tot 15 mm lank en word die “sterkyker mysid”…

Mossels op Robberg Natuurreservaat uitgespoel

Mossels op Robberg Natuurreservaat uitgespoel

Kundiges oor marine hulpbronne het met ‘n ondersoek begin nadat 500 kilogram mossels op ‘n strand by die Robberg Natuurreservaat op Plettenbergbaai in die Suid-Kaap uitgespoel het. ‘n Strook van…

Page 1 of 212