Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Weskaap Streeksnuus » Weskus

Ongeluk eis man se lewe

Ongeluk eis man se lewe

YZERFONTEIN – Die Darling-polisie het Vrydagoggend bevestig dat ‘n man Donderdagmiddag 10 Februarie omstreeks 17:00 dood is na ‘n botsing met ‘n vragmotor. Volgens ‘n ooggetuie wat nie haar naam…

PerronFM 95.1 Verjaarsdag Viering

PerronFM 95.1 Verjaarsdag Viering

1 September het die plaaslike radiostasie – Perronfm 95.1 sy 1ste verjaardag gevier op ‘n koel lente dag en dit gedeel met graad 4 leerders van Laerskool Vooruitsig Darling Noord by die…

Polisieman geskiet in sy motoroprit na kerk

Polisieman geskiet in sy motoroprit na kerk

Die Delft -polisie ondersoek ‘n poging tot moord op ‘n polisieman wie van diens af was en wat geskiet en gewond was toe hy tuis kom nadat hy by die…

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Deur Willemien Engelbrecht  Na ‘n paar stamperige kilo’s op ‘n grondpad kom ons uiteindelik by Muisbosskerm, ‘n spul droë bossies langs die pad. Muisbosskerm is 5 km suid van Lambertsbaai langs die…