Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Weskaap Streeksnuus » Boland

Polisie patrollies verhoog by Macassar se strandoord

Polisie patrollies verhoog by Macassar se strandoord

Patrollies by Macassar se strandoord is verhoog na ‘n vlaag van kapings, rooftogte en verkragtings in hierdie vakansieoord. Drie Macassar mans, tussen die ouderdomme 19, 20 en 34, is in hegtenis…

Christo Oncke gevonnis tot 17 jaar vir haatmoord

Christo Oncke gevonnis tot 17 jaar vir haatmoord

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die veroordeelde moordenaar, Christo Oncke tot 17 jaar tronkstraf gevonnis. In Januarie het regter Siraj Desai bevind Christo Oncke is skuldig aan die wrede aanranding en…

Voormalige burgemeester van Stellenbosch terug in hof

Voormalige burgemeester van Stellenbosch terug in hof

‘n Voormalige burgemeester van Stellenbosch, asook ‘n voormalige munisipale bestuurder sal terug in die beskuldigdebank wees op aanklagte van korrupsie. Patrick Swartz, ‘n voormalige burgemeester en Ian Bruce Kenned, voormalige…

3 Mense dood in Worcester botsing

3 Mense dood in Worcester botsing

Opdatering: 2 Oktober 2016: ’n Polisie-egpaar van Robertson is twee van die mense wat Saterdagoggend in ’n motorongeluk op die R60 buite Worcester gesterf het. Sers. Ashley October (37) en…

Kommer oor nuwe stasiebevelvoerder in Hermanus

Kommer oor nuwe stasiebevelvoerder in Hermanus

Ondanks versoeke deur verskeie belangegroepe in Hermanus, waaronder AfriForum en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), om insae te lewer alvorens ʼn nuwe stasiebevelvoerder deur die Suid-Afrikaans Polisiediens (SAPD) aangestel is, is die…

Rybewys-projek baie geslaagd in Overstrand

Rybewys-projek baie geslaagd in Overstrand

‘n Projek om jong mense te help om ‘n rybewys te kry, het tot gevolg gehad dat byna 40% van die deelnemers suksesvol was om werk te vind. Die Rybewys-projek,…