Subscribe by Email

Werkers van Tafelberg se sweefspoor begin staak

SACCAWU means - South African Commercial, Catering and Allied Workers' Union

SACCAWU means – South African Commercial, Catering and Allied Workers’ Union

Werkers van Tafelberg se sweefspoor wat aan die vakbond Saccawu behoort, beplan om vandag te begin staak weens ‘n salarisgeskil. Die vakbond eis ‘n verhoging van vyftien persent en die werkgewer bied nege persent aan. Bestuur sê ondersteuningspersoneel sal help om die sweefspoor oop te hou, maar die bedryfsure word verkort tot tussen half nege soggens en half vyf in die middag.