Subscribe by Email

Wêreld se oudste persoon oorlede

Die wêreld se oudste persoon, ’n Japanese vrou van 114 jaar, is oorlede volgens die Guinness World Records. Kama Chinen van Japan is oorlede op 2 Mei 2010 in die ouderdom van 114-jaar en 357 dae.

Die oudste persoon in die wêreld is nou Eugenie Blanchard, ’n vrou wat gebore is op 16 Februarie 1896 in die Karibiese eiland van Guadeloupe. Dit is volgens die Gerontology Research Group, wie ’n databasis byhou van die wêreld se oudste persone.