Subscribe by Email

Wen: '75 Blou Bul legendes'

Die Bulle vier vanjaar 75 jaar sedert die destydse Noord-Transvaalse rugbyunie gestig is. Heel gepas word 75 rugbylegendes ook vereer in die boek 75 Blou Bul Legendes. Lees Verder
Via: Sport  

One Response to Wen: '75 Blou Bul legendes'

  1. Mike

    April 22, 2013 at 12:18 pm

    Hierdie boek sal werklik vir my bitter baie betekn.
    Ek staan op trou en my aanstaande skoonpa is n groot blou bul ondersteuner, ek dink ek sal GROOT “brownie points” score as ek vir hom so boek kan gee.
    Dis nie dat ek dit nie vir hom wil koop nie, maar ek dink net dat as ek dit saam die 75 jaar herdenkings trui kan gee (wat ek nou wil laat raam) sal hy dit bitter baie waardeer.
    Byvoorbaat dank
    Mike Potgieter (nope sorry not related to Dewald Potgieter – as far as I know)