Subscribe by Email

Warren Whiteley is fiks om die Lions te lei in hulle aanslag op die Super-trofee

160721warrenwhiteleylions-jpgDie Lions se kaptein, Warren Whiteley, is  fiks verklaar vir oormôre se eindstryd teen die Hurricanes in Wellington , Nieu-Seeland. Hy keer terug na ‘n beenbesering wat hom die halfeindstryd teen die Highlanders laat misloop het. Whiteley vervang Ruan Ackermann op agsteman in die beginspan. Die wedstryd skop die oggend net na half tien Suid-Afrikaanse tyd af.