Subscribe by Email

WARM WINTER PROJEK

GOEIE MIDDAG !!

ONS IS N GROEP VRIENDE WAT KOMBERSE WIL INSAMEL OM VIR DIE MENSE OP DIE STRAAT TE GEE WAT HULLE DEUR DIE WINTER WARM SAL KAN HOU !!! ONS VRA GEEN GELD NIE NET KOMBERSE WAT MENSE NIE MEER GEBRUIK NIE !!! ONS DEEL DIT UIT IN MOREGLOED , WAVERLEY , GEZINA , EN WONDERBOOM EN AS ONS GENOEG KAN INSAMEL WIL ONS OOK BAIE GRAAG DANVILLE TOE GAAN MAAR ONS KRY NIE GENOEG KOMBERSE OM DAARDIE KANT TOE TE GAAN NIE !!! DAAROM WIL ONS GRAAG NET N KLEIN BERIG PLAAS DAT MENSE ONS ASB DALK KAN HELP OM NOG KOMBERSE IN TE SAMEL SODAT ONS ANDER GEBIEDE OOK MISKIEN KAN UIT GEE !!!
BAIE DANKIE SAL WAARDEER OM GOU WEER VAN U TE HOOR !!!
RIEKIE VORSTER 0799573679