Subscribe by Email

Wapenopslagplek in Springs ontdek

CacheDie polisie en Metro polisie in Ekurhuleni het op ‘n wapenopslagplek in ‘n huis in Strubenvale in Springs afgekom. Daar is beslag gelê op vuurpylwerpers, gewere, ammunisie en polisie koëlvaste en weerkaatsende baadjies. Polisiewoordvoerder Lungelo Dlamini sê ‘n 46-jarige man is in hegtenis geneem en sal aangekla word…