Subscribe by Email

Wanneer stories ‘n reddingsboei word

Wanneer stories ‘n reddingsboei word

Boekemakranka, Die reine waarheid en ander liegstories, e-Boeke, Herman Toerien, Herrie se kerrie, Humor, Kontreiverhale

Heerlike humoristiese kontreiverhale uit die Vrystaat, deur die bekende rubriekskrywer van Herrie se kerrie. As politieke kommentator is die opteken van humoristiese verhale vir Herman dikwels soos ‘n reddingsboei. Maar nie al die stories is in die eerste plek geskryf om humoristies te wees nie, dit is ook vol patos, wat dui op ‘n deernisvolle kyk na menswees.

Gaan kyk na Herman Toerien se skrywersblad op Boekemakranka vir meer inligting oor die skrywer, en vir skakels waar die e-boek te koop is.

Die reine waarheid en ander liegstories (e-boek) nou te kry by Amazon vir jou Kindle, of Laai dit af in ePub by een van hierdie plekke:.

Kalahari
Leserskring
MyBooks
Kobo