Subscribe by Email

Vuil swembad fnuik Cameron

Die Olimpiese borsslag-kampioen Cameron van der Burgh sal nie meer sy Suid-Afrikaanse titel in die 100-borsslag verdedig nie, nadat die eindronde van dié item gister uitgestel moes word tot vandag. Lees Verder
Via: Sport