Subscribe by Email

VSA al 6 dae tot stilstand

Die gedeeltelike stilstand van die Amerikaanse regering is vandag in sy sesde dag. Die huis van verteenwoordigers het gister vergader, maar net om ‘n salaristerugbetaling vir 800 000 federale werkers te oorweeg. Lees Verder

Via: Wereld