Subscribe by Email

Vriesbrand laat avonturier ingee

Weens erge vriesbrand het sir Ranulph Fiennes (68) hom aan The Coldest Journey onttrek.
Die ekspedisie, wat onder sy leiding was, begin op 21 Maart oor Antarktika stap vir navorsing en om geld in te samel vir die organisasie Seeing is Believing. …read more
Via: Wereld