Subscribe by Email

Vos vat sinode aan oor Woordfees

In ‘n toespraak in die doodsnikke van die NG Kerk se algemene sinode die afgelope week het die moderator van die Noord-Kaapse sinode sy mede-kerkleiers van “laster” beskuldig oor die Woordfeesdebakel. Lees Verder

Via: Suid-Afrika