Subscribe by Email

Vlugtelingkamp gaan gesluit word.

chatDurban se laaste vlugtelingkamp gaan die einde van die maand gesluit word.

Die Chatsworth vlugtelingkamp het destyds buitelanders gehuisves wat weens onlangse xenofobiese geweld uit hul huise moes vlug.

Meer as vyfduisend mense het in ‘n stadium in die kamp gebly.