Subscribe by Email

Vliegtuig stort in donker in dam neer

’n Vliegtuig het gisteraand in ’n dam in Noordwes neergestort.
’n Beeswagter het die vliegtuig naby die Modimoladam by Mmabatho gesien, het brig. Thulani Ngubane van die polisie in Noordwes gesê. Lees Verder
Via: Suid Afrika