Subscribe by Email

Vigilante voorval

SAPS-CustomDie polisie in Noordwes het die vigilante voorval op Marikana veroordeel waartydens twee vermeende moordenaars deur inwoners met klippe doodgegooi is.

Die twee mans is gestenig nadat hulle glo  ‘n 32-jarige man tydens ‘n rusie  by ‘n drinkplek met ‘n mes doodgesteek het.

Niemand is nog in verband met die vigilante voorval gearresteer nie.