Subscribe by Email

Vier verdagtes in Franziska Blöchliger se moord keer terug hof toe

Franziska+BlochligerVier mans wat aangekla word van die moord op die Kaapstadse tiener Franziska Blöchliger keer vandag terug na die hof in Wynberg om aansoek te doen om borgtog. Die sestienjarige meisie is verlede maand in die Tokai-bos aangerand, verkrag en verwurg. Aanklaer Kepler Uys sê die Staat gaan borgtog vir al vier teenstaan. Franziska se gesin het intussen die land verlaat en sê hulle het tyd nodig om vrede te vind.

One Response to Vier verdagtes in Franziska Blöchliger se moord keer terug hof toe

  1. Rens Roodt

    April 5, 2016 at 10:36 am

    hoop hulle word in die openbaar gehang – mog hulle vrek!