Subscribe by Email

Vier afgedankte SAUK-joernaliste hoor vanoggend hulle lot

bannedDie Johannesburgse Arbeidshof gaan vanoggend uitspraak lewer in die aansoek van vier SAUK-joernaliste wat ‘n interdik aangevra het teen hulle afdanking. Solidariteit se regspan het Vrydag betoog dat Foeta Krige, Suna Venter, Krivani Pillay en Jacques Steenkamp se afdanking onregmatig en strydig met wetgewing was. Nog vier joernaliste is afgedank en twee van hulle gaan oormôre ‘n soortgelyke aansoek by dieselfde hof indien.

One Response to Vier afgedankte SAUK-joernaliste hoor vanoggend hulle lot

  1. Shannon

    Julie 26, 2016 at 10:41 am

    Suid Afrika gaan gebuk onder konstante rassisme – geen wit mens kan `n werk kry nie – maar `n joernalis ? wat dag in en dag uit in elk geval propoganda en halwe nuus versprei, wanneer hulle die trek pas kry is dit meer traumaties ?