Subscribe by Email

Video: Mokerman ‘sprakeloos’ ná 175*

’n Mens kan verstaan waarom Chris Gayle nie veel te sê gehad het ná sy kolfbeurt van 175* gister in die Royal Challengers Banga­lore se krieketwedstryd in die Indiese Premierliga (IPL) teen die Pune Warriors nie. Lees Verder
Via: Sport