Subscribe by Email

Victor fokus op lot van ‘onbelangrikes’

No Country for Old Women. Die titel van Diane Victor se uitstalling as feeskunstenaar vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn.
En tegelyk ook die titel van die sentrale werk in die uitstalling: ’n swart-wit-triptiek met die rooktekeninge waarvoor Victor so bekend is in glaspanele (2,4 x 1,5 m elk). Lees Verder
Via: Vermaak