Subscribe by Email

VF-Plus verkla Malema by die Menseregtekommissie

cae2eb34-7257-4013-959d-026ebf98edefDie Vryheidsfront-Plus het die Menseregtekommissie gevra om sy klagte teen die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, te ondersoek. Woordvoerder Anton Alberts sê Malema het mense aangemoedig om grond onwettig van witmense af te neem, wat hy meen rassespanning en geweld kan veroorsaak:

3 Responses to VF-Plus verkla Malema by die Menseregtekommissie

  1. Marque Pretorius

    Julie 10, 2016 at 10:28 am

    Ditsim Adv Alberts, jy doen uitmuntende werk, ons help enige manier wat ons kan. Dankie dat jy die saak van polisa Sofatji ingedien het, ek het net die inligting van die Mense Regte Kommisie gekry om dit te doen. U het my so bietjie extra werk gespaar, dankie.

  2. staanby

    Julie 10, 2016 at 5:23 am

  3. Frik Lotz

    Julie 9, 2016 at 5:47 pm

    Goed gedoen deur die VF Plus. Dit wys VF Plus praat nie net nie, maar doen ook. Nog n rede om VF Plus te stem.