Subscribe by Email

Vermiste vliegtuie soos MH370 nie so seldsaam

Vliegtuie wat onverklaarbaar vermis raak, soos die straler van Malaysia Airlines, is nie ongewoon nie en selfs in Suider-Afrika het daar sedert 1980 minstens agt vliegtuie spoorloos verdwyn. Lees Verder

Via: Wereld