Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Kuns & Vermaak

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Vanjaar se Kyknet Buite Ekspo by MoreSon Plaas buite Malmesbury beloof weer hope pret en plesier te verskaf. Swartland Toerisme verskaf hierdie jaar die V.I.P. tent en beoog  om die…

Anne Frank gedig opgeveil

Anne Frank gedig opgeveil

‘n Enigsoortige handgeskrewe gedig deur Anne Frank word vandag in Haarlem in Nederland opgeveil. Frank, wat bekend is vir die dagboeke wat sy tydens die Tweede Wêreldoorlog gehou het, het…

Verskeie musiekgenres onder een vaandel in Die Kreet van Afrika

Eiesoortige musiekfees bring Coenie de Villiers, Pops Mohamed en, onder andere, Luna Paige en Somerfaan byeen. Suid-Afrika spog met vele musikante wat hul talent in verskeie musiekstyle uitleef. Die Kreet…

Kaapstad se eie ‘Mozart’

‘n Jong pianis word deur talle as Suid-Afrika se eie Mozart beskryf. Sy buitengewone talent, tegniese vaardighede en liefde vir klassieke musiek het aan hom ‘n plek by ‘n gesogte musiekkamp…

FAK vereer Anneli van Rooyen

Die Afrikaanse sangeres Anneli van Rooyen is deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge vereer. Daar is by die Afri-Duetfees aan dié ikoon hulde gebring en Van Rooyen het ‘n Prestige-toekenning…

Kaapse fopdosser het talent

Een van Suid-Afrika se gewildste talentsoek-programme kroon binne die volgende paar weke sy nuwe wenner. En daar is een spesifieke deelnemer wie se talent grense verskuif. Die eerste vroulike nabootser…

Theuns Jordaan vat Afrikaans is Groot hoftoe

Theuns Jordaan vat Afrikaans is Groot hoftoe

Die stryd tussen die sanger Theuns Jordaan en die organiseerders van die musiekkonsert Afrikaans is Groot gaan nou in die hof draai. Jordaan reken hy het outomaties die reg om…

Straatkunsfees in Moederstad

Die stad se gewilde V&A Waterfront is omskep in ‘n verhoog vir plaaslike en internasionale straatkunstenaars. Die Busker-straatkunsfees vind in die Moederstad plaas en die toegang is gratis.  eNCAeNUUS…

AARDKLOP: Duo’s is trekpleister

Geliefde akteursduo’s – jonk en oud – blyk ‘n groot trekpleister te wees by die Aardklop Kunstefees. Een van die gewildste produksies is die Afrikaanse première van die Pulitzer-bekroonde drama…

“So Ry Miss Daisy” – Hoogtepunt by Aardklop

“So Ry Miss Daisy” – Hoogtepunt by Aardklop

Die bestuur van die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom sê hulle is tevrede met die bywoning tot dusver. Die fees wat gister begin het, dra jaarliks meer as 40 miljoen tot…