Subscribe by Email

Verkragting van ’n 47-jarige Amerikaanse vrou

parkTwee verdagtes sal Woensdag in die Stormsrivier-landdroshof verskyn in verband met die beweerde verkragting van ’n 47-jarige Amerikaanse vrou gister langs die Tuinroete se Tsitsikamma Nasionale Park.

Sy is ’n onderwyser by ’n skool in Gauteng.

Die polisie se adjudant-offisier Gerda Swart sê die vrou het omstreeks twaalfuur gaan draf toe die mans haar oorval het.

SANParke het die aanval in ‘n verklaring bevestig en die polisie geloof vir hulle flinke optrede.

2 Responses to Verkragting van ’n 47-jarige Amerikaanse vrou

  1. colen

    Junie 16, 2015 at 5:17 am

    Geregtigheid moet nou begine seefier en die grondwetlike kant van die doodstraf moet ook hersien word wa is die regverdigheid tot lewe of tot beweginging vir die onskuldige burgers van die land wat aanhou moet deur loop onder misdaad in die samelewing van os land siud afrika wane gaan genoeg,genoeg wees?

  2. colen

    Junie 16, 2015 at 5:11 am

    Geregtigheid moet nou dringene gimplimenteer word en die doodstraf op grondwetlikheid moet hersien word