Subscribe by Email

Verblyfpryse vir Wêreldbeker redelik

Zomerlust Gastehuis hotel Paarl

Pryse vir verblyf tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi is nie buitensporig hoog nie. Dít volgens ‘n onafhanklike opname deur capeinfo.com, met die steun van Kaapstad Toerisme. Mediaberigte sê 31-persent van die respondente van regoor die land se pryse vir huisvesting vir die tydperk van die toernooi was in Januarie gelykstaande aan hulle pryse in die piekseisoen. In Februarie het dié persentasie tot 57-persent gestyg, terwyl meer as driekwart van die respondente se pryse nie meer as 20-persent bo dié van die piekseisoen was nie.

Bron: Kosmos.com