Subscribe by Email

Veertien kandidate haal die kortlys vir Openbare Beskermer

Public_protector_Emblem‘n Parlementêre komitee het ‘n kortlys van veertien kandidate aangewys om Thuli Madonsela as Openbare Beskermer op te volg wanneer haar termyn in Oktober na sewe jaar verstryk. ‘n Gunsteling op die lys is blykbaar regter Siraj Desai wat deur die ANC benoem is, maar nie geesdriftig ontvang is deur die Demokratiese Alliansie nie: