Subscribe by Email

Valke troef Goue Leeus se welpies

’n Goue Leeus-proefneming om hoofsaaklik van hul o.19-rugbyspelers in ’n Vodacombeker-wedstryd teen die Valke in te span, het gister hier in die Barnard-stadion skeefgeloop toe hulle met 27-22 getroef is. …read more
Via: Sport