Subscribe by Email

Valke ontken dat hulle die ondersoek na Senzo Meyiwa se moord oorgeneem het

Police investigators arrive at the house in Vosloorus, where Bafana Bafana Captain Senzo Meyiwa was shot dead last night, 27 October 2014. Picture: Tracy Lee Stark

Police investigators arrive at the house in Vosloorus, where Bafana Bafana Captain Senzo Meyiwa was shot on 27 October 2014. Picture: Tracy Lee Stark

Die polisie se Valke-eenheid het ontken dat hy die ondersoek oorgeneem het na die moord op die Bafana Bafana-kaptein, Senzo Meyiwa, en sê hy help net die ondersoekspan. Meyiwa is in Oktober 2014 by sy vriendin se huis aan die Gautengse Oosrand doodgeskiet, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die Valke sê hy ondersteun die speurders met die uitsluitlike doel om die saak op te los. ‘n Taakspan het die moordtoneel gister besoek om eerstehandse inligting van sleutelgetuies te bekom.