Subscribe by Email

UNPO aanvaar mosie vir menseregteskendings in SA

n Mosie waarin plaasmoorde in Suid-Afrika as ernstige menseregteskendings veroordeel is en ‘n ondersoek na die verskillende selfbeskikkingsoplossings vir Suid-Afrika gevra is, is deur die UNPO se Algemene Kongres in Rome aanvaar. Die mosie is deur dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, voorgestel en gemotiveer. Volgens dr. Mulder is daar ’n belangrike positiewe beeldverskuiwing in die buiteland ten opsigte van Afrikaners.

Dr. Mulder is ook tydens die kongres op UNPO se presidensie verkies. Die nuwe UNPO-president is mnr. Ngawang Choepel van Tibet.

Hiermee die mosie wat UNPO aanvaar het:

Condemn the lack of proper recognition and accommodation of the Afrikaner people in line with modern international best practice whether in line with federal or other self-determination measures on the political, economical and cultural terrain;

Request the UN General Secretary to initiate an investigation and dispatch a fact finding mission to South Africa in order to look into the issue of self-determination in line with modern international best practice whether in line with federal or other self-determination measures and the serious human rights violations as represented in the murders of more than 3000 Afrikaner farmers and farm workers since the negotiations started for a free and fair democracy in 1991.