|

Geen einde aan plaasmoorde

“Dit was uiters onverantwoordelik van die owerhede om plaasmoorde van die lys van prioriteite te verwyder,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) nadat nog ‘n boer vermoor is.

“Volgens die TLU SA was daar meer plaasmoorde vanjaar as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Verlede jaar was daar ‘n ontploffing van plaasmoorde na pres. Jacob Zuma se staatsrede, en ons spreek die hoop uit dat dit nie vanjaar weer die geval sal wees nie.”

Short URL: http://www.koerant.co.za/?p=7414

Leave a Reply

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...