Subscribe by Email

Tuisblad » Archives by category » Algemeen

M’bury sportuitslae

M’bury sportuitslae

TENNIS – Die Malmesbury tennisklub se mans C-span het Saterdag teen Paarl Hugenote se B-span te stan gekom. Juvan Caillet, Alec Viljoen, Johan Burger en Pierre Steyn het die Swartlanders…

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

SKOG VOORSAAI DAG 15 MAART 2017 – MOORREESBURG

Die Swartland Klein Graan Ontwikkelings Groep nooi graan boere om die 2017 voorsaaidag aanbieding by te woon in Moorreesburg, Jan Basson Sentrum Sentraal Straat op 15 Maart 2017. Die hoofspreker…

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Swartland Toerisme vanjaar weer by Kyknet Buite Ekspo 2017

Vanjaar se Kyknet Buite Ekspo by MoreSon Plaas buite Malmesbury beloof weer hope pret en plesier te verskaf. Swartland Toerisme verskaf hierdie jaar die V.I.P. tent en beoog  om die…

Honderde staatsamptenare is skuldig bevind aan korrupsie

Honderde staatsamptenare is skuldig bevind aan korrupsie

Byna 400 staatsamptenare is sedert 2014 skuldig bevind aan korrupsie. Die hoof van die polisie se Valke-eenheid, Berning Ntlemeza, het die onthulling gedoen voor ‘n parlementêre komitee. Hy sê altesaam…

Polisieminister spreek die media oor misdaadstatistieke toe

Polisieminister spreek die media oor misdaadstatistieke toe

Polisieminister Nathi Nhleko sê misdaad gaan dikwels met alkohol en dwelmisbruik gepaard. Hy het by die Parlement aan joernaliste gesê die polisie kannie hierdie misbruik stopsit nie. Nhleko het ook…

Elvis se Graceland-museum word opgeknap

Elvis se Graceland-museum word opgeknap

Op die 39ste herdenking van Elvis Presley se dood is aangekondig dat ‘n nuwe vermaaksentrum gebou word oorkant sy gewese huis in Memphis, Tennessee, wat in ‘n museum omskep is.…

Die Staat het genoeg bewyse

Die Staat het genoeg bewyse

Die Staat gaan die Johannesburgse landdroshof vandag weer probeer oortuig dat daar genoeg bewyse was om die Thulsie-tweeling in hegtenis te neem op aanklag van terreur. Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie…

Hillary Clinton aanvaar die Amerikaanse Demokrate se benoeming as hulle presidentskandidaat

Hillary Clinton aanvaar die Amerikaanse Demokrate se benoeming as hulle presidentskandidaat

Hillary Clinton het amptelik die Amerikaanse Demokrate se benoeming as presidentskandidaat aanvaar, wat haar die eerste vrou in die land se geskiedenis maak om ‘n groot party se kandidaat in…

Die wysigingswetsontwerp op Grondregte word ongrondwetlik verklaar

Die wysigingswetsontwerp op Grondregte word ongrondwetlik verklaar

Die Grondwethof het beslis dat die wysigingswetsontwerp op Grondregte ongeldig is en sê die Parlement het nagelaat om behoorlike raadpleging toe te laat voor dit deurgevoer is. Die wet is…

Kevin Anderson haal die derde ronde van ‘n tennistoernooi in Kanada

Kevin Anderson haal die derde ronde van ‘n tennistoernooi in Kanada

Tennisnuus uit Kanada is dat Kevin Anderson van Suid-Afrika die derde ronde van die Meesterstoernooi in Toronto gehaal het toe die Oostenryker Dominic Thiem weens ‘n beserings moes onttrek. Anderson…

Page 1 of 110123Volgende ›Last »