Subscribe by Email

Uitstalling oor eerste media-oorlog uit ABO

Die Oorlogsmuseum van die Anglo-Boere—oorlog hou op 24 September uit uitstalling oor die eerste media-oorlog wat tydens die ABO gevoer is. Spotprente en koerantberigte sal deel van die uitstalling uitmaak.

Intussen het die museum twee mooi aanwinste gekry – ‘n toneel van ‘n konsentrasiekamp en ‘n toneel van ‘n afgebrande plaaswoning wat die Bloemfonteinse Koekversiergilde uit suiker gemaak het.