Subscribe by Email

Uitspraak word voorbehou in die aansoek teen Kovsies se nuwe taalbeleid

UFS-Cover-PhotoDie Hooggeregshof in Bloemfontein het uitspraak voorbehou in die regstryd wat die vakbond Solidariteit, die burgerregte-organisasie AfriForum en sy jeugvleuel voer teen die Universiteit van die Vrystaat se nuwe taalbeleid. Die instelling het vroeër vanjaar aangekondig dat Engels van volgende jaar af die enigste onderrigtaal sal wees. Alana Bailey van AfriForum sê ‘n reg kan nie bevorder word deur ‘n ander een weg te neem nie: