Subscribe by Email

Uiters winsgewende naweek vir die Noord-Ierse gholfspeler Rory McIlroy

rory-mcilroy-636500Rory McIlroy van Noord-Ierland het ‘n uitspeelstryd-bonus van 137 miljoen Rand verdien toe hy die Amerikaanse PGA-toerkampioenskap in Atlanta, Georgia, gewen het. Hy het die plaaslike speler Ryan Moore op die vierde bykomende putjie geklop toe hy ‘n voëltjie aangeteken het. McIlroy het boonop prysgeld van 21 miljoen Rand gekry.