Subscribe by Email

Tweede titel van die seisoen

rafael_nadal_1375582cDie top-gekeurde Rafael Nadal van Spanje het sy tweede titel van die seisoen ingepalm nadat hy die Stuttgart Ope in Duitsland gewen het.

Hy het die agtste gekeurde Viktor Troicki van Serwië in die eindstryd met 7-6 en 6-3 geklop.

Dit is die 14-malige Grand Slam-kampioen se 66ste loopbaantitel.