Subscribe by Email

Tuks verniel Maties

Sjoe, dit was dan veronderstel om ’n riller te wees!
Gisteraand het ons hier in die Danie Craven-stadion egter reeds ná 20 minute geweet dat die Tukkies die Maties ’n drag slae in die Varsitybeker-eindstryd gaan gee. Lees Verder
Via: Sport