Subscribe by Email

Tuks hou kongres oor Brink

’n Gesprek tussen die skrywers André P. Brink en Ingrid Winterbach is deel van ’n kongres oor Brink se oeuvre wat op 22 en 23 Maart deur die Universiteit van Pretoria (UP) se departement Afrikaans aangebied word. …read more
Via: Vermaak