Subscribe by Email

Tuisgemaakte bom skielik ontplof

nigeSowat 20 mense is in die noorde van Nigerië dood toe ‘n tuisgemaakte bom wat by ‘n ou kamp van die terrreurgroep Boko Haram gekry is, skielik ontplof het.

Die bom was een van verskeie wat in ‘n sak op die terrein gevind is.

Talle ander mense is in die kragtige ontploffing gewond.