Subscribe by Email

Trump vir President

trumpDie bekende New Yorkse eiendomsontwikkelaar, Donald Trump,  het die wenkbroue laat lig toe hy aangekondig het dat hy gaan probeer om president van die VSA te word.

Trump  sal egter eers moet probeer om die Republikeine te oorreed om hom hul kandidaat te maak