Subscribe by Email

Treinramp ‘wás iemand se fout’

Een van Suid-Afrika se dodelikste treinrampe tot nog toe – waarin onder meer 16 kinders dood is – is glo veroorsaak deur ‘n treinbeheeramptenaar se nalatigheid en nie deur kabeldiefstal soos wat spoorwegowerhede al jare lank aanvoer nie. Lees Verder

Via: Suid-Afrika